Kaap Agri

Namens myself en Kaap Agri wil ek sommer van hierdie geleentheid ook gebruik maak om jou hartlik te bedank vir jou puik diens. Soos die aand cerloop het een ek met die gaste gesels het was daar hope komplimente en ook nog gister deur die dag. Daar was ‘n versoek vanaf die direkteure dat ons weer in die toekoms van die lokaal moet gebruik maak. Job well done.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *